Maandelikse Argief vir Augustus, 2009

Hoe lyk die weer by julle?

Orania se klimaat is een van redelike uiterstes: koud met ryp in die winter, en warm en lae humiditeit in die somer.  Om ‘n idee te kry van hoe dit op enige gegewe tydstip lyk, kan u gerus die SA Weerdiens se webwerf gebruik: ek gee die skakel vir de Aar se weer (ongeveer 140 km vanaf Orania).  http://dev2.weathersa.co.za/Weather.asp?Dte=Today&Vw=Over&Zoom=Regn&Ref=15&Ad=0&Skin=Default&ProdType=1&Menu=1&VI=False&M=1&ProdType=5&fpgid=7day68538

http://www.yr.no/place/South_Africa/Northern_Cape/Orania/ is weer ‘n oorsese voorspelling vir Orania self.