Maandelikse Argief vir Oktober, 2009

Arbeidskonferensie – 17 Oktober 2009

Die werklikheid van eie arbeid: lesse, waarnemings en moontlike oplossings vir Orania

Orania onderskei homself reeds vir agtien jaar van ander gemeenskappe in Suid Afrika deur die gebruik van eie arbeid. Hierdie beleid hou vele voordele vir Afrikaners in. Die geskiedenis het ons geleer dat eie arbeid die voorwaarde vir vryheid is. Terwyl Afrikaners in Suid Afrika nog afhanklik is van ander volkere om arbeid te verrig, sal hulle nooit ware vryheid kan beleef nie. Eie arbeid is die wese van Orania se bestaan en dit is ook die rede daarvoor dat Oraniƫrs reeds daagliks in vryheid leef.

Laai die volledige dokument af