
Mosaiek
Orania Vaardigheidsfees ten bate van Nerina Projek* (Let op veranderde program)
Program:
Donderdag 29 September 2011
KAASMAAK Strek oor 3 dae 08:30 – 13:00 ( R300 p.p. ) beperk tot eerste 8 persone
MOSAïEK 08:30 – 10:30 ( R100 p.p. )
PAPIERMAAK 08:30 – 13:00 ( R100 p.p. ) beperk tot eerste 10 persone
HERWIN + GEBRUIK 14:00 – 17:00 ( R100 p.p. )
LASLAPPIES 14:00 – 17:00 ( R100 p.p. ) beperk tot eerste 10 persone
Vrydag 30 September 2011
KAASMAAK 08:30 – 13:00
BAKOOND BOU 08:00 – 17:00 ( R100 p.p. )
GESKENKPAKKE MAAK 08:30 – 13:00 ( R100 P.P. )
Saterdag 1 Oktober 2011
KAASMAAK 08:30 – 13:00
BOME OKKULEER 08:30 – 11:00 ( R100 p.p. )
MOSAïEK 11:00 – 13:00 ( R100 p.p. )
SJOKOLADE MAAK 08:30 –13:00 ( R100 p.p. ) beperk tot eerste 10 persone
BONSAI 08:30 – 11:30 ( R100 P.p. )
Besprekings by Orania Beweging tel. nr. 053 207 0062
Internet betalings: Absa Bank Rekening naam: Orania Beweging
takkode: 500902
Tjekrek. Nr. 2630143015
Verwysing: Van + Kursus faks na 053 207 0057
Telefoniese navrae: Stef Cilliers – loopfoon: 083 3000 912
*Nerina Projek samel fondse in om wooneenhede vir enkeldames te bou.