Argief vir die 'Nuus' Kategorie

Strooptyd 2013

 

 

 

 

 

 

 

Moet geen woord glo nie!

Pekans word geoes

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Bouwerke winter 2013

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die beskikbaarheid van bouspanne is nou ‘n ernstige remskoen in Orania. Daar is ‘n waglys van projekte waaraan die 5 of wat spanne werk so wat hulle kan maar steeds kom hulle nie voor nie! Die speelparkie in Kleingeluk is gelukkig naby klaar.

 

Poste beskikbaar by CVO skool

ORANIA CVO-SKOOL

POSTE

Posaanvaarding 1 Augustus 2013, alternatiewelik 1 Januarie 2014

  • Wiskunde Gr. 10 – 12

Posaanvaarding 1 Januarie 2014

  • Koshuis Spysenier

Posaanvaarding 1 Augustus 2013

Stuur volledige CV aan:

admin@oraniacvo.co.za

Faks: 053 – 2070238

Sluitingsdatum: 28 Junie 2013

Navrae: 0834071440

zp8497586rq

Stokkiesdraai kry sy kouse

 

 

 

 

 

 

 

Stokkiesdraai is die pretplaas in wording en kry tans sy “sokkies”. Die eerste mure verrys nou nadat die vloere reeds gegiet is.

 

 

 

 

 

 

 

Daar is reeds ‘n hele paar gegote betongeboue in Orania. Hierbo word die vorms meganies afgelaai, en op die ander foto word ‘n smeermiddel aangewend as loslaatmiddel.

Artikels na skakeltoer

Na die Europese skakeltoer se besoek aan Suid-Tirool het heelwat publisiteit gevolg: na 'n artikel in “Dolomiten” (wat op die internet soekbaar is), het ook andere gevolg en ek gee 'n paar skakels:

http://www.svp.eu/de/presse/

Mitteilungen/20130508%7C8591.html

http://www.suedtirolnews.it/d/artikel/2013/05/08/buren-zu-gast-bei-suedtiroler-volkspartei.html

http://www.die-freiheitlichen.com/index.php/home/kurzmeldungen/5899-besuch-einer-afrikaaner-delegation

zp8497586rq

Skakeltoer besoek Suid-Tirool

buy generic cialis online

p-content/uploads/2013/05/Skakeltoer-suid-tirool2-verklein-300×200.jpg” alt=”" width=”300″ height=”200″ />

Die Vriende van Orania in Suid-Tirool ontvang tans die toergroep uit Orania.

Saterdagaand is daar 'n heerlike ete aangebied. Daar heers groot entoesiasme onder hierdie vriende teenoor Orania. Carel Boshoff en Rian Genis het toesprake gelewer en geskenke is aan bestuurslede van die vriendekring oorhandig. Hulle het in die verlede al gereeld geld vir maatskaplike projekte in Orania geskenk.

zp8497586rq

Rebelle versus Hopetown

Orania se jong rugbyklub (die Rebelle) het die naweek teen die Buurdorp (Hopetown) gespeel en hulle nogal beter van hulle taak gekwyt as wat die telling voorstel. Laat ek bloot sê dat die onderstaande

foto 'n posisie aantoon waar die Rebelle redelik gereeld hulle wonde staan en lek het.

Die spel was nogal aanskoulik en die opponente gedug en ons wens graag die klub geluk met hulle vordering.

zp8497586rq

Lae onderhoud kleinvee

Homemade Moisturizer

petown-1-300×199.jpg” alt=”" width=”300″ height=”199″ />

Ses skape van die lae-onderhoud tipe is deur 'n weldoener geskenk vir die kruising by Volkskool. Van die diere het egter draad gespring en weggeloop Nerina toe waar hulle gelukkig blyk te wees solank die dames hulle daagliks verskuif na vars weiding. Dit was ook nie lank nie of 'n pragtige klein lammer verskyn. Ek wonder of dit uit te waai het met die inwoners se versugtinge of versorgingsdrang? Dankie aan die vindingryke kunstenaar!

zp8497586rq

Skakeltoer besoek Vlaamse Parlement

In die Vlaamse Parlement

v>Die lede van die Orania Beweging Skakeltoer het gister 'n besige dag beleef. Daar is begin met 'n besoek aan die Europese Unie. Daarna het die Interparlementaire Vriendenkring Vlaams Zuid-Afrika die groep in die Vlaamse Parlement ontvang. Later die aand het 'n groot aantal lede van die Vrienden van Zuid-Afrika na 'n toespraak deur Carel Boshoff kom luister.

zp8497586rq