Orania
	<language>en</language>
Die Engelse kom kyk!
		<description><![CDATA[Mnr Bill Johnson, veteraan verslaggewer van die Britse Sunday Times, het onlangs self kom kyk waaroor Orania gaan.  Hy is getroud met ‘n vrou wat in eie reg polities wys is: sy doseer politieke wetenskap by die Universiteit van Kwazulu Natal, asook in Rusland.
Pionier
Lente.
Die personeel van die Orania Beweging het op 1 September saam ontbyt geniet met ‘n uitsig oor die rivier.  Die doel was eerstens om nuwe personeel te verwelkom, maar ook om die gees van lente te ervaar!  Wens jy nie jy was ook hier nie?!
Nog ‘n slim plan
		<description><![CDATA[As mens netjies en akkuraat wil werk in ons warm toestande, het jy planne nodig.  Tussen die groep wat aan ons tweede aftree ontwikkeling werk, het daardie plan gou vorm gekry: ‘n lappie skadunet, ‘n paar stukkies staal, en siedaar: koelte vir die bouer!
Warrelwind!
		<description><![CDATA[Na chirurgie is ons dankbaar dat prof Carel Boshoff weer tuis is, maar dit het sy nadele.  Die ontembare energie het wild opgestapel tydens sy hospitaalverblyf, en nou probeer hy 6 weke se werk in 6 dae inhaal!
Hy is baie dankbaar vir alle goeie wense, gebede en besoeke, en ons verwelkom hom met wense van [...]]]></description>
Fees van wetenskap en kuns
		<description><![CDATA[Hierdie jaar vier die Wetenskap en Kunstefees sy tiende verjaardag!  Die aantal kursusse wat aangebied word verhoog elke jaar, en hierdie jaar is ‘n fees van vaardighede en ekspos.  Tradisioneel bestaan die eerste deel uit verskeie kursusse in vaardighede so wyd soos fotografie, toneelspel, wynmaak, ‘n Pastel boekhoukursus, en vele meer.
Saterdag 2 Oktober is daar [...]]]></description>
Kultuurtiere
		<description><![CDATA[Twee manne van Orania neem op uitnodiging deel aan die Wielefees (Wheels at the Vaal) wat op 4 en 5 September plaasvind.  Kyk gerus hoe hulle self die saak adverteer:
“Die Noordwes-Universiteit  bied elke jaar in samewerking met die Sylviavale Heritage Museum en die Vaal ou Wieleklub die Wheels at the Vaal uitstalling aan. Die uitstalling [...]]]></description>
Turksvy inligtingsdag in Bloemfontein
		<description><![CDATA[Die eerste tursvy-inligtingsdag in die Vrystaat word Vrydag 27 Augustus 2010 deur die fakulteit natuur- en landbou-wetenskappe op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat aangebied.
Sprekers van hoogstaande gehalte word gebruik, en aangesien Orania die etanol debat fyn dophou, en tursvye een van die beste plaaslike moontlikhede is, sou ons graag wou sien dat [...]]]></description>
Brons om haar nek!
		<description><![CDATA[Dit was vroeg opstaan vir Corianca Oosthuizen en haar gesin om al teen sewe uur op ’n Saterdagoggend haar slag te toon by die Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes in Kimberley.
Corianca, ’n graad 11 leerling aan Volkskool Orania, het as tema gekies Het jy Griep of Slenkdalkoors? Daar was 104 inskrywings deur leerlinge vanuit die [...]]]></description>
Karoo Keur spesialiseer in streekkos
		<description><![CDATA[Sjef Steve Horn het ‘n groot passie vir kosmaak en Karookos tel onder een van sy groot gunstelinge.  Steve verstaan tradisionele Afrikanergasvryheid en hy ken die kuns om gaste gemaklik en ontspanne te laat voel terwyl hulle aan sy watertandlekker geregte smul.
Karoo Keur is op Sondae oop vanaf ontbyttyd regdeur die dag en die kombuis [...]]]></description>