Vreemde vakansie-vermaak.

100_9989

Enige iets om die vakansie verby te kry!  Een van die take tydens “Is jy die naam Boer werd?” was om die grootste moontlike aantal wasgoedpenne aan jou gesig vas te pen!  “Warmgemaakte” peperkoek, chilli-melk en soortgelyke lekkernye moes afgesluk word, en gelukkig kon mens darem ook die Oranjerivier gebruik om af te koel!
‘n Amptelike vakansieprogram is een van die (vele) byvoordele wanneer mens Orania gedurende die somervakansie besoek.

Die kommentaar is tans gesluit.