Ernstige vakansie-vermaak.

101_0347

Na die tradisionele Geloftefees vieringe, is daar eers vir twee ure lank interessante geskiedenis gesels, en toe na ‘n lesing oor sterrekunde geluister wat deur prof Matie Hoffman van die Boyden sterrewag in Bloemfontein aangebied is.  Selfs die kleiner kinders kon deur ‘n kragtige teleskoop kyk na die oorweldigende wonders van die sigbare heelal.

Die kommentaar is tans gesluit.