Sluit aan by die Orania Beweging

Lidmaatskap beloop R40.00 per maand of R480.00 per jaar.

Daar is twee maniere om aan te sluit:

  1. Regstreekse aanlyn internetaansluiting
  2. 1 Minuut aansluiting (ons skakel jou)

Afrikaners binne en buite Orania moet hande vat om van die Orania-ideaal ʼn werklikheid te maak. Lidmaatskap van die Orania Beweging maak dit vir enige ondersteuner moontlik om te deel in die Orania-ervaring. Deur aan te sluit by die Orania Beweging bly u nie net op hoogte van ontwikkeling en gebeure in Orania nie, maar u sterk ook Orania se hand om die boodskap wyer uit te dra en u bevorder aktief die ontwikkeling van Orania. Sluit nou aan en maak ‘n verskil!

Meer oor die Orania Beweging
Stuur meer inligting oor die Orania Beweging