Die Buitelandse Vriende van Orania maak dit vir Afrikaners reg oor die wêreld moontlik om deel te word van die Orania-ideaal. Om ʼn bydrae te lewer tot die ontwikkeling van Orania waar jy ookal woon. Persone wat aansluit by die Buitelandse Vriende van Orania verkry ook lidmaatskap van die Orania Beweging en bly so op hoogte met ontwikkeling en gebeure in Orania. Lidmaatskap kos tans R600 per jaar vir Buitelanders.
Meer oor die Buitelandse Vriende van Orania en die Orania Beweging
Stuur meer inligting oor die Buitelandse Vriende van Orania en die Orania Beweging
Kies die betaalmetode vir u bydrae: