Verblyf

Lys vir oornagverblyf in Orania uitgegee deur die Orania Beweging
LW: Pryse onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Orania Beweging hanteer nie besprekings nie.
Skakel die Orania Beweging by 053 207 0004 vir meer inligting oor Orania.
Kliek hier om aan te sluit by die Orania Beweging.

Aan-die-Oewer

(Woonwa- en tentstaanplekke, asook chalets)
Kontakpersone: Jana / Karin Coetzee. Tel: 053 207 0118
E-pos: navrae@oewerpark.co.za Webwerf: www.aan-die-oewer.com
Geleë aan die oewer van die Oranjerivier.
10% afslag vir lede van die Orania Beweging
Kliek hier vir tariewe

Orania Oewerhotel

Kontakpersone: Esmari
Tel: 053 207 0016
Epos: navrae@oraniahotel.co.za
Geleë aan die oewer van die Oranjerivier.
10% afslag vir lede van die Orania Beweging
Kliek hier vir tariewe

Kampering, Aan-die-Oewer

Kontakpersone: Jana / Karin. Tel: 053 207 0118
E-pos: navrae@oewerpark.co.za
Webwerf: www.aan-die-oewer.com
Geleë aan die oewer van die Oranjerivier.
10% afslag vir lede van die Orania Beweging
12 Staanplekke met kragpunte: R220 plus R10 per persoon
- maksimum van 6 persone per staanplek
Pensioenarisse - R150 p/n
Dagbesoek: R20 per persoon - kinders onder 2 jaar gratis. Dagbesoek vanaf 08:00 - 18:00

Kampering, Rivierpark

Kontakpersone: Jana / Karin 053 207 0118 of Manie Opperman 083 225 8199
Geleë aan die oewer van die Oranjerivier, by Plaas Vluytjeskraal-Noord
10% afslag vir lede van die Orania Beweging
17 Staanplekke met kragpunte: R180 plus R10 per persoon - maksimum van 6 persone per staanplek
Buite seisoen tariewe, R140 per staanplek vir 1ste 2 persone, daarna R10 ekstra p/p

Boskamp

Kontakpersoon: Dorie de Klerk Tel: 083 3881 433
Geleë aan die oewer van die Oranjerivier.

Kliek hier vir Tariewe

Oranje-Sig (Selfsorg)

Kontakpersoon: Sarel Roets Tel: 082 480 7657
Geleë aan die oewer van die Oranjerivier.

Eenheid Persone Inligting Tarief
De la Rey 5 Persone 2 Kamers met 1 Dubbel bed, 2 enkelbeddens + slaap-bank DSTV & Lugversorger 2 Badkamers met Bad en stort Afdak R945/nag
Theron 5 Persone 2 Kamers met 1 Dubbel bed, 2 enkelbeddens + slaap-bank DSTV & Lugversorger 2 Badkamers met Bad en stort Afdak R945/nag
De Wet 5 Persone 2 Kamers met 1 Dubbel bed, 2 enkelbeddens + slaap-bank DSTV & Lugversorger 2 Badkamers met Bad en stort Afdak R945/nag
Beyers 5 Persone 2 Kamers met 1 Dubbel bed, 2 enkelbeddens + slaap-bank DSTV & Lugversorger 2 Badkamers met Bad en stort Afdak R945/nag

vir 2 persone is dit R780 per nag

Juckers Hoff

Kontakpersoon: Magda Opperman Tel: 083 6001 780
Geleë in Marmerstraat, Orania-Wes.
10% afslag vir lede van die Orania Beweging

Kamer Persone Inligting Prys
Selfsorg eenheid (woonhuis)
Dubbelverdieping
6 Persone
3 Kamers met 1 Dubbelbed, 2 Enkelbeddens + 4 Enkelbeddens
TV & Draagbare verkoeler en waaiers
2 Badkamer met Bad met handstort
Afdak
R200/persoon

Die Ou Melkplaas

Kontakpersoon: Elise Snyman Tel: 084 491 1947
Geleë in Diamantlaan naby Aan-die-Oewer.

Eenheid Persone Inligting Tarief
Gastehuis
(Geen kinders onder 12 jaar)
4 Persone
2 Kamers met Dubbel of Enkelbeddens
Geen DSTV & Waaiers
1 Badkamer met Bad met stort
Geen afdak
R220/persoon

Rotsvas

Kontakpersoon: Tracey van Reenen Tel: 053 207 0228 of 079 5235 808
E-pos: vreenent@gmail.com
Geleë te Oranje Eggo, naby die Poskantoor.

Eenheid Persone Inligting Tarief
Wooneenheid 5 Persone
2 Kamers met 5 Enkelbeddens
DSTV & Lugversorger
2 Badkamers met Bad en stort
Afdak
R250/persoon
(vir meer nagte is prys onderhandelbaar

Klipdrift Gastehuis

Kontakpersoon: Jaco Kleynhans Tel: 083 324 5631
E-pos: klipdriftgastehuis@gmail.com
Strooibaalgastehuisie op hoewe tussen die bosse sowat 200 meter vanaf die Oranjerivier.

Eenheid Persone Inligting Tarief
Wooneenheid 2 Persone
1 Kamer met Koninggrootte bed
DSTV & Kaggel en lugversorger
1 Badkamer met Stort
Afdak
R600/nag

Eko Gastehuis

Kontakpersoon: Hennie Pelzer Tel: 084 404 1904
E-pos: hendrik.diederde@gmail.com
Eko Gastehuis is geleë in 'n pekanneutboord, naby Aan-die-Oewer en die Oranjerivier.

Eenheid Persone Inligting Tarief
Wooneenheid 4 Persone
2 Kamers met Dubbelbed en 2Enkelbeddens
geen DSTV & Waaiers
2 Badkamers met Bad en Stort
Afdak
R250/persoon

Olyfpark Selfsorg

Kontakpersoon: Jannie en Rita Roux Tel: 082 573 4575 of 082 923 3100
E-pos: jannie@lwo.co.za
Olyfpark is geleë naby die Poskantoor, oppad na die Dorpskantoor.

Eenheid Persone Inligting Tarief
Pêrel en Koraal 6 Persone
2 Kamers met ( l ) Dubbelbed en driekwart bed. (2) 1 Dubbelbed of 2 enkelbeddens en bank bed.
DSTV & Lugversorger
2 Badkamers met Bad en Stort/Stort
Afdak
R1 000/nag
Ekstra persone @ R50 per persoon
of
Pêrel 3 Persone
1 Kamer met Dubbelbed, Slaapbank en matras
DSTV & Lugversorger
1 Badkamer met Bad en Stort
Afdak
R600/nag
Ekstra persone @ R100 per nag.
Koraal 2 Persone
1 Kamer met Dubbelbed of 2 enkelbeddens en bankbed
DSTV & Lugversorger
1 Badkamer met Stort
Afdak
R400/nag
Ekstra persone @ R100 per nag.

Orania Bed en Ontbyt

Kontakpersoon: Tertius en Hellouis van Heerden Tel: 081 839 2094 of 072 367 8148
E-pos: hellouisevanheerden@gmail.com
Orania Bed en Ontbyt is geleë in Diamantlaan naby die swembad, oppad na die Oewerpark

Eenheid Persone Inligting Tarief
Wooneenheid 1 2 Persone
1 Kamer met Koningingrootte bed
DSTV & Waaier
1 Badkamer met Stort
Geen Afdak
R400/nag
Wooneenheid 2 2 Persone
1 Kamer met Koningingrootte bed
DSTV & Waaier
1 Badkamer met Stort
Geen Afdak
R400/nag
Wooneenheid 3 2 Persone
1 Kamer met Koningingrootte bed
DSTV & Waaier
1 Badkamer met Stort
Geen Afdak
R400/nag
Boereontbyt R60/persoon

Bavaria Gastehuis Orania

Kontakpersoon: Rita en Sepp Eckmaier Tel: 071 216 1567 of 078 612 9556
E-pos: rita.biberger@web.de
Bavaria Selfsorg Woonstel is geleë naby die ou Karooplaas Winkelsentrum te Robynlaan

Eenheid Persone Inligting Tarief
Selfsorg Woonstel 2 Persone
Dubbelbed
WIFI & Lugversorger
1 Badkamer met Stort
Geen Afdak
R440/nag (R550 vir slegs 1 nag)
Selfsorg Woonstel 1 Persoon
Dubbelbed
WIFI & Lugversorger
1 Badkamer met Stort
Geen Afdak
R300/nag (R350 vir slegs 1 nag)
3de Persoon Beskik ook oor slaapbank vir 3de persoon R150/nag

Orania Herberg

Kontakpersoon: Mev Julie Clifford Tel: 053 207 0240 of 084 670 5782
E-pos: lomprokpta@telkomsa.net
Die Orania Herberg is geleë in Saffierstraat

Eenheid Persone Inligting Tarief
Selfsorg Woonstel 2 Persone 2 Kamers met Dubbel en drie-kwartbeddens DSTV & Mobiele Lugversorger 1 Badkamer met Stort Afdak Op aanvraag

Nie-so-plaas Gastehuis

Kontakpersoon: Burt Evert Tel: 083 715 4554
Gastewoonhuis is geleë te Granaatsteen-eko no 58, direk agter die ou Karooplaas Winkelsentrum te Robynlaan

Eenheid Persone Inligting Tarief
Selfsorg Woonhuis 4 Persone 2 Kamers met Dubbelbeddens Geen DSTV 1 Badkamer met Bad Afdak R550/nag
Selfsorg Woonstel 2 Persone 1 Kamer met Dubbelbedden Geen DSTV 1 Badkamer met Stort Geen afdak R450/nag