Daar gebeur meer op Orania as wat mens soms dink!
Kyk gerus na onderstaande en skakel 053 2070 057 as u meer inligting verlang (ons sal u verwys waar nodig).
Let asseblief daarop dat ou nuus vir ‘n tydperk gelaat word sodat u ook ‘n breë prentjie kan vorm van die aktiwiteite op Orania, en kan beplan vir volgende jaar!
Elke week:
Daar is elke Vrydagaand ‘n aandmark by die Kuierstoep in Kleingeluk. Aktiwiteit gedurende wintermaande is baie minder, maar gedurende die somer is dit ‘n gewilde kuier- en eetplek. Daar is egter reëls: net Orania produkte mag verhandel word, en slegs Oras mag gebruik word as betaalmiddel. Skakel vir Annatjie Joubert by 082 4608 167.
Saterdagaande is weer “fliek”! Ouer Afrikaanse films en kuns- of klassieke films word in die ouditorium vertoon deur die Orania filmvereniging. Skakel gerus vir Hennie Pelser by 053 2070 057
20 Maart 2012.
Stigtingsvergadering Orania Toerismeverblyf vereniging om 18:00. John by 053 2070 057.
30 en 31 Maart 2012.
Karnaval! Orania vier sy 21ste verjaarsdag.
6 April 2012.
Stigtingsdag, en ook Orania se (21 ste) verjaarsdag, maar hierdie jaar word die partytjie op 30 en 31 Maart gehou tydens Karnaval!
27 en 28 April 2012.
Burgerraadsitting te Orania. Skakel Jaco by 053 2070 057.
21 September 2012.
HF Verwoerd Gedenklesing. Jaco by 053 2070 057.
22 September 2012.
09:00 Burgervergadering. Jaco by 053 2070 057.
16 Desember 2012.
Geloftefees. Jaco by 053 2070 057.
————————————————————————————————————————————-
Vorige jare:
26 Februarie 2011.
09:00 Majubadag vieringe. 053 2070 057
1 April 2011.
Kaalvoetkonsert. 082 8818 354
2 April 2011.
Trevor Nasser konsert. 053 2070 016
6 April 2011.
Fokus van 20 jarige bestaansvieringe. 053 2070 057
08:00 Jukskei. 053 2070 020
17:00 Straatfees voor swembad
18:15 Hoofspreker
18:40 Oorhandiging van oorkondes oudburgemeesters; eerste intrekkers.
19:00 Bekendstelling nuwe Ora-reeks en veiling
20:00 Orkes en sanger bekend gestel
20:15 Braaipakke word beskikbaar gestel
22:00 Musiek en dans
7, 8 en 9 April 2011.
Orania skou. Arnold 072 072 3300
9 April 2011.
Kaalvoerkonsert. 082 8818 354
14-17 April 2011.
Volkskool Orania-reunie. 053 2070 161
16 September 2011.
HF Verwoerd gedenklesing
Carel Boshoff 082 892 3150
17 September 2011.
Burgervergadering Orania
Dinee ten bate van Nerina projek
053 2070 057
10 Oktober 2011.
Heldedag.
11 November 2011.
Herdenking van plaasmoorde by Boerekruis agter museum. Begin om 18:00 en duur tot 19:00.
Dr Manie Opperman 083 225 8199
17 Oktober 2009.
Konferensie oor arbeid. Sien tuisblad vir besonderhede. Frans de Klerk 053 2070 057.
