Eerste AVS o/21-toernooi kom tot `n einde

Afrikaner Volkseie Sport se eerste o/21-toernooi is die afgelope paar dae op Orania aangebied. Tydens dié toernooi het ses unies mekaar die stryd om die beker aangesê. N-Tvl, Stellaland, Griekwas, Hoëveld, Vaaldriehoek en `n Kavalierspan het oor drie dae teen mekaar kragte gemeet. Uiteindelik het N-Tvl en Hoëveld in `n aanskoulike finaal gespeel wat N-Tvl met slegs drie punte gewen het. Almal is dit eens dat dit hoë gehalte rugby was.

Hier is enkele foto’s van die finaal en die feesvieringe wat daarop gevolg het:
0a CR3E4056 CR3E4008 CR3E3957 CR3E3935 CR3E3866 CR3E3880 CR3E3897

 

Lewer kommentaar

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde gemerk *

Time limit is exhausted. Please reload CAPTCHA.