The Orania Movement is an Afrikaans cultural movement with the aim to restore Afrikaner freedom in an independent, democratic Republic based on Christian values. Read more…
About us
Will you move to Orania?
Na aanleiding van die nuwe debat wat Beeld oor die volkstaat-idee ontketen het, het ons besluit om 'n veldtog te begin waardeur mense kan vertel waarom hulle bereid sal wees om op Orania te gaan woon.