Ek het al vertel van die interessante skakelstene wat nou hier gegiet word. Die eienaar het nou sy geloof in sy eie produk bewys deur sy eie steenfabriek met hierdie stene te bou. Dit vorder reeds spoggerig en een van die dae sal daar onderdak gewerk kan word!

Stuur asb meer inligting omtrent die skakelstene op epos.