Grondvoorbereiding vir die oprigting van netbalbane

Grondvoorbereiding word hierdie week gedoen vir die oprig van netbalbane by Orania CVO-skool. ‘n Ouer van die skool het sy groot toerusting hiervoor beskikbaar gestel. Geld is verlede jaar ingesamel vir die aanlê van netbalbane. Nog ‘n mooi Orania-projek op eie grond, deur ‘n eie instelling en met eie arbeid. So bou ons Orania!

Grond4 Grond1 Grond2 Grond3

Lewer kommentaar

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde gemerk *

Time limit is exhausted. Please reload CAPTCHA.