Hoog en laag

 

 

 

 

Op die foto links word ‘n plafon ingesit teen ‘n dak van ‘n dubbel-ruimte gebou, en dis nie vir ou en stywe mense nie! Regs begin ‘n huis vorm aanneem wat eindelik onder Orania se grotes sal tel. Persoonlik glo ek soos die Duitsers: geen huis groter as 150 meter vierkant nie, maar as Ma kans sien om dit te bestuur, doen dit Orania se beeld goed om ‘n paar breëbors huise te hê!

Lewer kommentaar

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde gemerk *

Time limit is exhausted. Please reload CAPTCHA.

Teken in op ons e-nuusbrief
Kry al die Orania nuus eerste!
Ons respekteer jou privaatheid.