Kaalvoetkonsert sorg vir pragtrappe

Die jaarlikse Kaalvoetkonsert is `n hoogtepunt tydens die Karnaval. Dié konsert word deur inwoners aangebied en die deurgeld word vir projekte in die dorp aangewend. Met die inkomste uit verlede jaar se konsert word die trappe wat na die poskantoor lei in `n kunswerk omskep. Cornelia Holm is die kunstenaar wat vir die pragstuk verantwoordelik is.

Trappe

Lewer kommentaar

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde gemerk *

Time limit is exhausted. Please reload CAPTCHA.