Karnaval Program

Algemene inligting

  • Indien pryse nie by aktiwiteite gemeld word nie, is deelname gratis.
  • Kaartjies vir die Kaalvoetkonsert, Klein Reus-konsert en Feeskonsert is vooraf te koop by Orania Poskantoor.
  • Algemene navrae: 053 2070 064 of lida@orania.co.za
  • Die Ora (Φ) is Orania se plaaslike ruilmiddel.

Woensdag 5 April

Tyd Item
14:30 Kaalvoetkonsert: Wie laaste lag…
Φ30 vir volwassenes en Φ15 vir skoolkinders.
Gemeenskapsaal – Lida Strydom 053 2070 064
Kaartjies vooraf by Orania Poskantoor te koop
 19:00  Amptelike opening
Gemeenskapsaal – Harry Theron
 19:00  Kaalvoetkonsert: Wie laaste lag…
Gemeenskapsaal – Lida Strydom 053 2070 064
Φ30 vir volwassenes en Φ15 vir skoolkinders
Kaartjies vooraf by Orania Poskantoor te koop

DONDERDAG 6 APRIL

Tyd Item
09:00 Huppelkind verjaardagviering
Huppelkind – Esna Schumann 082 472 0637
14:00 Stigtingsdagviering: Aankoms van die Drommedaris, Reijger en De Goede Hoop-vlotte
Oewerpark – James Kemp 071 151 6466
18:00 Bekendstelling: F-Reeks van Ora-stelle
Gemeenskapsaal – Orania Sakekamer 082 683 6317
(Hierdie geleentheid vorm deel van die Klein Reus-konsert)
18:30 Die Klein Reus-konsert met Jannie Moolman
Φ120 per persoon, ete ingesluit. Kaartjieverkope sluit 3 April.
Gemeenskapsaal – Lida Strydom 053 2070 064
Kaartjies vooraf by Orania Poskantoor te koop

VRYDAG 7 APRIL

Tyd Item
14:00 Kinderaktiwiteite open – Feesterrein
15:30 Karnavaloptog: bymekaarkom van vlotte
Orania Dorpskantoor – Cobus Pretorius 084 554 4770
16:00 Karnavaloptog: Tema: Jan van Riebeeck tot Steve Hofmeyr: My held uit die Afrikanergeskiedenis
Orania Dorpskantoor – Cobus Pretorius 084 554 4770
17:00 Stalletjies open – Feesterrein
17:00 Penny Farthing-fietse te huur – Φ10 per persoon
Dorpskantoorstalletjie
17:00 Verfbal – Φ10/20 balletjies
Verfbalbaan – Herman Grotius 083 983 2837
 17:30  Herwinningsaktiwiteit vir kinders tot 12jr
Feestent – Helpende Hand Orania 076 013 6901
 17:30  Verkeerderigtingfietskompetisie – Φ10 per persoon
Atletiekbaan – Christo de la Querre 076 443 0994
Inskrywings vooraf by Dorpskantoorstalletjie
 20:00 Lyndansvertoning
Arena – Lana Maree 082 859 1829
 21:00 Vuurwerkvertoning
Feesterrein – Frans de Klerk 053 2070 064

SATERDAG 8 APRIL

Tyd Item
07:15-07:45 Inskrywings vir Danie Theron Perd- en fietsren
Perdesportterrein – Φ10 per persoon
07:30 Stalletjies open – Feesterrein
07:30 Kinderaktiwiteite – Feesterrein
07:30 Penny Farthing-fietse te huur – Φ10/30 minute
Dorpskantoorstalletjie
08:00 Danie Theron Perd- en fietsren
Perdesportterrein – Chris Hattingh/André van Heerden 084 206 8414
08:00 OKeR se lewende standbeelde
08:00 Inkleurkompetisie
Feestent – Helpende Hand Orania 076 013 6901
08:00 Toutrek: Spanne skryf in
Stalletjie 28 – Volkspele: Vrystaatstreek
08:30 Toutrek
Atletiekbaan – Volkspele: Vrystaatstreek
09:30 Huisvlytdemonstrasie: Mosaïeksleutelhanger
Huisvlytstalletjie – Elise Snyman 084 491 1947
Benodigdhede te koop. Bring gerus ook stukkies teëls
09:30 Skopfietsiekompetisie Kinders 3-5 jr
Voor Klubhuis – Helpende Hand Orania 076 013 6901
Kategorieë O/3, O/4 en O/5jr – Deelnemers bring eie skopfietsie
Pryse per ouderdomsgroep:
Eersteprys Φ500, tweedeprys Φ300, derdeprys Φ200
10:00 Hanslamresies met pypkan, verskillende ouderdomsgroepe
Arena – Volkspele: Vrystaatstreek
10:00 Verfbal – Φ10/20 balletjies
Verfbalbaan – Herman Grotius 083 983 2837
10:00 Beoordeling Baardkompetisie
Reuse prys geborg deur Buffelsfontein Baard-olie
Inskrywings vooraf by Excellencia Hare-Akademie Stalletjie 7
Arena-verhoog – James 071 151 6466
10:30 Houtkapkompetisie
Agter stalletjies 43 en 44 – Helpende Hand Orania 076 0136901
10:30 Verkeerderigtingfietskompetisie – Φ10 per persoon
Atletiekbaan – Christo de la Querre 076 443 0994
Inskrywings vooraf by Orania Dorpskantoorstalletjie
11:00 Modeparade van tradisionele klere
Inskrywings tot 27 Maart by Senbel
Arena-verhoog – Helpende Hand Orania – Magdaleen Kleynhans 072 347 5250
11:30 Volkspelevertoning met beesvelgooi en sweepklap
Arena – Volkspele: Vrystaat Streek
12:30 Demonstrasie: Kom hekel ʼn blokkie.
Bring verkieslik ʼn 3,5 mm hekelpen en wol saam.
Huisvlytstalletjie – Elise Snyman 084 491 1947
13:00 Strooibaalboukompetisie – Φ10 per persoon
Arena – Cobus Pretorius 084 554 4770 – Inskrywings vooraf by Orania Dorpskantoorstalletjie
13:00 Boeresport: Uitdaag Hoenderhaanskop
Arena – Volkspele: Vrystaat Streek
13:00 Perdesport
Perdesportterrein – Chris Hattingh 082 567 4404
13:30 Prysuitdeling: Huppelkind-fotokompetisie
Arena – Esna Schumann 082 472 0637
14:00 Koeksistereetkompetisie – Φ10 per persoon
Arena – Theo Röhm 073 546 1230 – Inskrywings vooraf by Dorpskantoorstalletjie
14:30 Pitspoeg
Arena – Volkspele: Vrystaat Streek
14:30 Verkeerderigtingfietskompetisie – Φ10 per persoon
Atletiekbaan – Christo de la Querre 076 443 0994 – Inskrywings vooraf by Dorpskantoorstalletjie
14:30 Ma-en-dogter-breikompetisie
Arena – Helpende Hand Orania 076 013 6901
15:00 Skattejag: drie afdelings. Pryse te wen
Feestent – Helpende Hand Orania 076 013 6901
15:00 Boeresport: bobbejaanresies – pa en kind
Arena – Volkspele: Vrystaat Streek
15:00 Rofstoeivertoning
Arena – James Kemp 071 151 6466
15:00 Sakresies: verskillende ouderdomsgroepe
Arena – Volkspele: Vrystaat Streek
15:30 Pa en seun-kettieskietkompetisie
Agter stalletjie 43 en 44 – Helpende Hand Orania 076 013 6901
16:00 Boeresport: karkoerstoot
Arena – Volkspele: Vrystaatstreek
19:00 Seremoniële opening van Feestent
19:00 Sangfees: Wynand en Chereé, Steyn Fourie en sy orkes
Φ35 per persoon. Kaartjies vooraf beskikbaar by Orania Poskantoor, ook by Dorpskantoorstalletjie tydens Karnaval.
Feestent – Frans de Klerk 083 680 8229
Teken in op ons e-nuusbrief
Kry al die Orania nuus eerste!
Ons respekteer jou privaatheid.