Argief vir die 'Dr. Dirk Hermann' Kategorie

Orania en ‘n stad wat nog kom

Dr. Dirk Hermann

‘n Repliek tydens die konferensie oor nuwe idees vir nuwe tye
9 Augustus 2008

Ek het my dogtertjies se skopfietsies ingepak vir ons besoek aan Orania. Toe ons hier stop het hulle uitgespring en hulle het hulle fietsies gegryp en in die straat ingevaar. Ek wou eers keer, maar my dogtertjie het my herinner dat hulle mag want: “Pappa, ons het bordjies gesien wat sĂȘ kindertjies mag in die straat speel.” Wat ‘n abnormale samelewing hier in Orania waar my kinders uitbundig in die straat kan afjaag. Lees verder ‘Orania en ‘n stad wat nog kom’