Lidmaatskap beloop R40 per maand of R480 per jaar vir persone in die RSA, en R50 per maand of R600 per jaar vir buitelanders.
Indien ledegeld per kredietkaart betaal word, word die jaarlikse lidmaatskapsfooi eenmalig gedebiteer. Betalings word gefasiliteer deur MyGate.
Bedrag eenmalig betaalbaar: R
Ons belsentrum sal u telefonies skakel om u bankbesonderhede te bevestig.
Bedrag maandeliks betaalbaar: R
Stuur asseblief bewys van betaling na Posbus 27, Orania 8752 of per faks na 053-207 0057 of per vonkpos na oraniabeweging@orania.co.za.
Stuur asseblief u tjek na Posbus 27, Orania 8752 of betaal u tjek direk in die bankrekening van die Orania Beweging in:
Indien u, u tjek direk in die bankrekening van die Orania Beweging inbetaal, stuur asseblief bewys van betaling na Posbus 27, Orania 8752 of per faks na 053-207 0057 of per vonkpos na oraniabeweging@orania.co.za.