Orania gasheer vir eerste AVS o/21-toernooi

Afrikaner Volkseie Sport is sinoniem met Bokkieweek, die baie gewilde weeklange skoletoernooi wat jaarliks om die beurt in Kroonstad en Naboomspruit aangebied word.  Vanjaar vind die heel eerste o/21-rugbytoernooi plaas en AVS het Orania as die gasheer vir die geleentheid gekies. Met AfriForum as die hoofborg en ses unies wat deelneem beloof hierdie toernooi om `n aanskoulike gebeurtenis te wees.

Foto’s:

Kallie Kriel, Uitvoerende Hoof van AfriForum, oorhandig die wedstrydbal aan ds Peter Stans, Hoof Uitvoerende Beampte van AVS.

Die eerste twee unies, Noord-Transvaal en Stellaland, tree aan vir die opening.
(Hou gerus ons Facebookblad dop vir meer foto’s. )
Bokkie1Bokkie2

Lewer kommentaar

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde gemerk *

Time limit is exhausted. Please reload CAPTCHA.