‘Pannekoek’-komberse aan Gousblom oorhandig

KombersIn die vorige e-nuusbrief het ons vertel van Orania se Helpende Hand-tak wat komberse en ander items ingesamel het deur pannekoeke in ruil vir skenkings te gee. Die komberse is intussen aan Pieter Krige van Gousblom Ontwikkeling oorhandig. Gousblom bestuur behuisingsprojekte soos Elim, Nerina en Soetdoring. Die komberse sal verseker dat niemand hierdie winter koud hoef te slaap nie.

Lewer kommentaar

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde gemerk *

Time limit is exhausted. Please reload CAPTCHA.