Pekans word binnekort geoes

Orania spog met pragtige pekanboorde wat groot oeste oplewer. Die pekans se skille begin nou oopbreek en vroeg in Junie sal daar geoes word. In die boerderybedryf word daar dikwels van meganisasie gebruik gemaak. Om die pekans te oes word `n ‘skudmasjien’ agteraan `n trekker gekoppel wat die neute sommer vinnig uit die boom kry. Klik hier om te sien hoe dit werk.

Lewer kommentaar

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde gemerk *

Time limit is exhausted. Please reload CAPTCHA.