Pragontwikkeling brei verder uit

Orania het oor die laaste 25 jaar die skeptici en kritici verkeerd bewys deur te ontwikkel in `n gemeenskap met `n stewige groeikoers en gereelde uitbreiding. Daar word tans aan verskeie ontwikkelings gewerk met een daarvan, Karoosig, wat verskeie kere oor die laaste tyd bespreek is. Nog `n pragontwikkeling is die een in Robynlaan. Die egpaar, Chris en Corrie Jacobs, het eerste met die ontwikkeling begin deur `n aantal huisies te bou met die doel om te verhuur. Kort voor lank het hierdie pragtige ontwikkeling `n heel nuwe voorkoms aan Orania verleen met die pragtige Karoostylhuisies in `n ry. Intussen het ander beleggers ook `n aantal eiendomme gekoop waarop soortgelyke huise gebou word. As hierdie bouspanne eers klaar is gaan Robynlaan `n heel nuwe voorkoms hê.

IMG_4964

 

IMG_6743

 

 

 

 

 

 

Lewer kommentaar

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde gemerk *

Time limit is exhausted. Please reload CAPTCHA.