Oraniaverwysings – Vyf keer meer!

Indien ons Orania wil uitbou en om werklik ‘n toekoms vir die Afrikaner in die toekoms te wees, moet ons die Orania Beweging se ledetal uitbrei. Indien elke lid kan verseker dat vyf meer persone by die Orania Beweging aansluit, kan ons ledetal vyf keer meer word. Kom ons begin deur elkeen vyf verwysings te gee. Indien jy nie aan vyf persone kan dink nie kan jy ook minder name verskaf.

Wen deur te verwys!

Elke lid van die Orania Beweging wat vyf persone verwys en al vyf hierdie persone aansluit, sal ‘n R100-geskenkbewys vir gebruik in die Orania Beweging-boekwinkel wen. Indien jy nie Orania kan besoek om jou geskenkbewys hier te gebruik nie, sal ons vir jou ‘n lys van beskikbare boeke stuur en kan jy kies watter boek jy wil hê. Die boek sal dan vir jou gepos  word.

Hoe kan ek my vyf verwysings gee?

Verwysing 1
  1. (verpligtend)
  2. (verpligtend)
  3. (verpligtend)
Verwysing 2
Verwysing 3
Verwysing 4
Verwysing 5
My besonderhede
  1. (verpligtend)
  2. (verpligtend)
  3. (geldige e-pos)
 

cforms contact form by delicious:days