Vakansieprogram

Orania Vakansieprogram 2017/18


Orania Toere


Begeleide toere deur Orania: Orania Beweging 053 207 0004



Noodnommers


Veiligheid: 060 501 7877

Beheerkamer (kantoorure): 053 207 0069

Maatskaplike aangeleenthede: Lida Strydom 073 166 0143

Brand: 071 150 1108 of 060 501 7877



Oewerpark


Dagbesoekers: Ф15 pp

Alle aktiwiteite word op eie risiko onderneem en die aanbieders en die Orania Beweging neem geen verantwoordelikheid vir dood, beserings of skade nie.



Die Ora


Die Ora (Ф) is Orania se plaaslike ruilmiddel (“geldeenheid”) en is in waarde gelykstaande aan die Rand.



Museums


Kultuur Historiese Museum

Slegs oop op afspraak

Vir navrae skakel 053 207 0004.

Verwoerd Museum

Slegs oop op afspraak

Vir navrae skakel 053 207 0004.



Brandstofure


Maandae tot Saterdae: 06:30 tot 20:00

Sondae: 12:00 tot 16:00

16 en 25 Desember: 12:00 – 16:00



Swembadure


Daagliks: 10:00 tot 19:00

Kersdag: 10:00 tot 19:00

Geloftedag en Kersdag: 12:00 tot 19:00

Toegang: Volwassenes: Ф10 pp per dag

Kinders: Ф5 pp per dag

Nie-swemmers: Ф5 pp per dag

Maandkaartjie per gesin: Ф150

Maandkaartjie per volwassene: Ф60

Maandkaartjie per skolier: Ф30



Motorfietsryers


Motorfietsryers en vierwielmotorfietsryers moet gelisensieer wees, padwaardige en gelisensieerde voertuie bestuur en ander inwoners in ag neem wat bestuurstyl en lawaai betref.

Valhelms is verpligtend.


 

Aktiwiteite by Aan-die-Oewer

18 tot 30 Desember (Sondae en Kersdag uitgesluit)

6:00
Roei/Binnebande (Minimum van 4 persone)
10:00 – 17:00
Vierwielmotorfietse (Minimum van 2 persone)


Jetski en binneband agter die jetski


Verfbal (4 tot 10 persone)

18:00
Vlotvaart (Minimum van 6 persone)

21 en 28 Desember

19:30
Piekniek en fliek op die gras by die oewer.

30 Desember

20:00
Piekniek en fliekOujaarsdans op die sementblad


Die kuier sal heeldag plaasvind met ‘n springkasteel vir die kinders.

   


Ander daaglikse aktiwiteite


Perderitte met begeleiding. Verskillende roetes beskikbaar.

Koste: R150 per uur per persoon

Tyd: 07:00 – 09:00; 15:30 – 18:30


Navrae: Gabriël van den Berg 083 415 0632

   
 
Kinderorkes-sessies

Vir kinders van 6 – 12 jaar. Afrikaanse volksliedjies word op allerhande instrumente gespeel.

Plek: Robynlaan 169

Tyd: 10:00 – 11:00 (Slegs weeksdae). Besprekings 24 uur vooruit noodsaaklik.

Koste: R10

Navrae: Cornelia Holm 073 563 2137 / 076 683 9441
   
 
Kinderknutsessies

Vir kinders van 6 – 12 jaar. Ons bou en knip en verf allerhande goed.

Plek: Robynlaan 169

Tyd: 16:00 – 17:00 (Slegs weeksdae). Besprekings 24 uur vooruit noodsaaklik.

Koste: R20

Navrae: Cornelia Holm 073 563 2137 / 076 683 9441
   


1 Desember



Opening van Ta’Ryn

Skilderye, Juwele, denimwerk, koffie en koeksisters. Spesiale aanbiedings. Pryse te wen.

Plek: Hoek van Jaspis- en Pêrellaan


   


2 Desember



Kitaar-werkswinkel vir beginners

Basiese werkswinkel vir beginner of voornemende kitaarspelers. Deelnemers kry `n gratis boekie met basiese kitaarakkoorde.

Plek: Artion-sentrum, Stokkiesdraai Winkelsentrum en Avontuurpark

Tyd: 15:00

Koste: Gratis


Navrae: Bevestig per Whatsapp of sms by 071 151 6466

   


6 Desember



Kroegvasvra (Pub Quiz)

Plek: De Boer Kroeg en Restaurant (In die nywerheidsgebied)

Tyd: 19:00

Koste: Gratis


   


12 Desember



Dink-blink-dag

Poleer juwele teen R10 stuk.

Plek: Ta’Ryn, hoek van Jaspis- en Pêrellaan


   


13 Desember



Kroegvasvra (Pub Quiz)

Plek: De Boer Kroeg en Restaurant (In die nywerheidsgebied)

Tyd: 19:00

Koste: Gratis


   


15 Desember



Jukskei

Kom speel jukskei saam met Orania se jukskeiklub. Bring jou eie skeie of gebruik die klub s’n.

Plek: Jukskeibaan langs rugbyveld.

Tyd: 14:00


Koste: Gratis

   


16 Desember



Geloftediens

Spreker: Dr Pieter Mulder

Kom geniet koek en gemmerbier na afloop van die program. 

Plek: Aan-die-Oewer

Tyd: 08:30 begin met voorsang


   


18 Desember



Uitstappie na Orania-koppie

Plek: Vertrek vanaf Vluytjeskraal-Noord Karavaanpark. Trek gemaklike skoene en `n hoed aan.

Koste: Gratis


Navrae: Dr Manie Opperman

 


Kitaar-werkswinkel vir beginners

Basiese werkswinkel vir beginner of voornemende kitaarspelers. Deelnemers kry `n gratis boekie met basiese kitaarakkoorde.

Plek: Artion-sentrum, Stokkiesdraai Winkelsentrum en Avontuurpark

Tyd: 11:00

Koste: Gratis


Navrae: Bevestig per Whatsapp of sms by 071 151 6466


   


19 Desember



Sakenet-geleentheid

Kom vind meer uit beleggings- of sakegeleenthede in Orania

Plek: Chris Jooste Ouditorium

Tyd: 10:00

Koste: Gratis


Navrae: Jaco Mulder

   
 


Dink-blink-dag

Poleer juwele teen R10 stuk.


Plek: Ta’Ryn, hoek van Jaspis- en Pêrellaan

   


20 Desember



Besigtiging van rotsgravures

Plek: Vertrek vanaf Vluytjeskraal-Noord Karavaanpark. Trek gemaklike skoene en `n hoed aan.

Tyd: 08:00

Koste: Gratis


Navrae: Dr Manie Opperman

   
 


Roomys by die Orania Beweging

Plek: Grasperk voor Orania Beweging

Tyd: 10:00

Kom geniet `n bakkie roomys en vind meer uit oor die werksaamhede van die Orania Beweging.

Koste: Gratis


Navrae: 053 207 0062

   
 


Klassieke kitaarspel

Kom geniet die klassieke kitaarspel van Jaco Mulder met die tema Somer Kersfees.

Plek: Ou Plaaskombuis, Ou Karooplaas

Tyd: 16:30

Koste: R50 per persoon. Sluit vingerhappies, wyn en sap in. 


Navrae: Bespreek by Ou Karooplaas of Afsaal Eiendomme

   
 


Kroegvasvra (Pub Quiz)

Plek: De Boer Kroeg en Restaurant (In die nywerheidsgebied)

Tyd: 19:00

Koste: Gratis


   
 


Kaskarpret

Heerlike bult-af jaagpret vir kleiner en groter kinders. Ouertoesig vir kleiner kinders `n vereiste.

Plek: Gemeenskapsaal

Tyd: 17:00


Koste: Gratis

   
 


Waarom honde en katte nie van mekaar hou nie

Kindertoneelstuk (ook volwassevriendelik).

Kos te koop ten bate van Radio Orania.  

Plek: Gemeenskapsaal

Tyd: 19:00

Koste: R20 volwassenes, kinders gratis


   


21 Desember



Orania Kopkrap

Plek: Chris Jooste Ouditorium (Orania Beweging)

Tyd: 18:30

Kom toets jou algemene kennis en staan die kans om pryse te wen. Maksimum twee persone per span.

Koste: Gratis

Navrae: 053 207 0062


   
 


Waarom honde en katte nie van mekaar hou nie

Kindertoneelstuk (ook volwassevriendelik). Kos te koop ten bate van Radio Orania.  

Plek: Gemeenskapsaal

Tyd: 19:00


Koste: R20 volwassenes, kinders gratis

   


22 Desember



Waarom honde en katte nie van mekaar hou nie

Kindertoneelstuk (ook volwassevriendelik). Kos te koop ten bate van Radio Orania.  

Plek: Gemeenskapsaal

Tyd: 19:00

Koste: R20 volwassenes, kinders gratis


   


23 Desember



Waarom honde en katte nie van mekaar hou nie

Kindertoneelstuk (ook volwassevriendelik). Kos te koop ten bate van Radio Orania.  

Plek: Gemeenskapsaal

Tyd: 11:00

Koste: R20 volwassenes, kinders gratis


 


Tolbos Mark- en Musiekfees

Verskeie musikante, stalletjies, springkasteel en waterkaskenades.

Plek: Stokkiesdraai

Tyd: 10:00 – 21:00

Koste: Volwassenes R30, kinders R20 en kinders onder 10 jaar gratis

Navrae: Heinz 082 679 4088


   


27 Desember



Kroegvasvra (Pub Quiz)

Plek: De Boer Kroeg en Restaurant (In die nywerheidsgebied)

Tyd: 19:00


Koste: Gratis

   


28 Desember



Kaskarpret

Heerlike bult-af jag pret vir kleiner en groter kinders. Ouertoesig vir kleiner kinders `n vereiste.

Plek: Gemeenskapsaal

Tyd: 17:00

Koste: Gratis


   


1 Januarie



Nuwejaarsmyl

Plek: Wegspring by Dorpskantoor

Tyd: 06:00


Koste: Gratis